Ambyr Childers

Ambyr Childers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ambyr C. Childers
Geboorte 18 Julie 1988 (1988-07-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ambyr Childers (gebore 18 Julie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Master (2012), We Are What We Are (2013), Gangster Squad (2013), en Vice (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search